waatlemoen
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
waatlemoen | waatlemoene |
- Hulp:IPA: [ˈvɑːtləˌmun, vɑːtˈləmun, vɑtˈləmun]
-
(lêer)
- ڤَاتْلِمُونْ , meervoud: ڤَاتْلِمُونِی
- (vrugte) Soort sappige, waterryke rankvrug ( Citrullus vulgaris).
- 'n Waatlemoen is ryk aan water, en deur dit te eet kan mens se dors geles word.
Vertalings: waatlemoen | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor waatlemoen.