vlieg
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vlieg | vlieë |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vliegie | vliegies |
-
(lêer)
- (insekte) 'n Tweevlerkige insek wat aan die suborde Brachycera behoort.
- 'n Vlieg kan met sy twee vlerke op en af, na elke kant en selfs agteruit vlieg.
- «Twee vlieë met een klap slaan»
- Twee take terselfdetyd hanteer.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vlieg |
Verlede Tyd | ek | het gevlieg |
Teenwoordige deelwoord | vlieënde |
- Deur die lug beweeg.
- Hoe gereeld vlieg u na die buiteland?
- «'n Gebraaide hoender vlieg niemand in die mond nie.»
- Resultate word slegs deur moeite, harde werk en inspanning verkry.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vlieg.