vasstel
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | stel vas |
(in bysin) | ... dat ek | vasstel |
Verlede Tyd | ek | het vasgestel |
Teenwoordige deelwoord | vasstellende | |
Verlede deelwoord | vasgestelde |
- 1. Om spesifieke inligting of gegewens te wete te kom.
- 2. Om iets van krag te maak of te las.
- 1. Hy kon nie vasstel wie die misdaad gepleeg het nie.
- 2. Hy sal 'n nuwe reël moet vasstel om te voorkom dat iemand weer dieselfde oortreding begaan.
- 1. bepaal, uitvind
- 2. instel, las