Gaan na inhoud

vanaf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voorsetsel
vanaf
van•af
  1. Dui 'n tydstip/getal aan waarna (en waarop) iets geld.
  2. Dui 'n vertrekpunt (plek) aan.
  1. Die biblioteek vanaf 8 uur oop. Die broeke word vanaf R200 stuk verkoop.
  2. Vanaf Pretoria is dit 'n goeie vyf ure se rit na Bloemfontein.
vanuit, vanweë

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands from(en)
Nederlands vanaf(nl)