Gaan na inhoud

uitbrei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  brei uit   
(in bysin)   ... dat ek  uitbrei 
Verlede Tyd  ek   het uitgebrei        
uit•brei
  1. Groter word of groei; iets 'n groter oppervlak laat inneem.
  2. Aan meer gebiede lewer.
  1. Verder kan kinders hulle woordeskat met liedjies, rympies en versies uitbrei.
  2. Hulpverlening word na al die rampgebiede uitgebrei.

    Vertalings

  Vertalings:    uitbrei
Engels: expand(en), extend(en)
Nederlands: uitbreiden(nl)