Gaan na inhoud

teenoor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voorsetsel
teenoor
teen•oor
  1. Oorkant; aan die ander kant van.
  2. In vergelyking met.
  1. Die bank is teenoor die supermark.
  2. Jy dink jy het probleme, maar dis min teenoor myne.

    Vertalings

  Vertalings:    teenoor
Engels: opposite(en), against(en), versus(en)
Nederlands: tegenover(nl)