suster
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
suster | susters |
- سِوسْتِرْ , meervoud: سِوسْتِرْسْ
- (familie) Vroulike kind van dieselfde ouers.
- Vroulike lid van 'n gemeente of vereniging.
- Verpleegster.
- Non.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | suster v | suster(e) |
Genitief | suster | suster(e) |
Datief | suster | suster(e)n |
Akkusatief | suster | suster(e) |
- (Middelduits:) Suster
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | suster v | susters |
Genitief | suster | susters |
Datief | suster | susters |
Akkusatief | suster | susters |
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | suster v | suster |
Genitief | suster(es) | sustera |
Datief | suster(e) | susterum |
Akkusatief | suster | suster |