Voordat mens met enige fisiese aktiwiteit begin behoort mens eers op te warm en te strek.
Die Stille Oseaan is die grootste oseaan ter wêreld, dit strek van die Noordpool tot die Suidpool tussen Noord- en Suid-Amerika in die ooste, en Asië en Oseanië in die weste.
Sy gedrag strek hom tot eer. Bloedige hale en wonde strek tot getuienis dat Romeinse slawe gemartel is.