ster
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ster | sterre |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
sterretjie | sterretjies |
- Hulp:IPA: [stɛr]
-
(lêer)
- (sterrekunde) 'n Massiewe hemelse voorwerp wat kernversmelting ondergaan as gevolg van die hoë temperatuur en druk aan sy binnekant, wat deur sy eie swaartekrag veroorsaak word.
- 'n Voorwerp wat vroeër só kernversmelting ondergaan het, maar waarin die kernversmeltingsproses geëindig het nadat sy versmeltbare brandstof opgeraak het.
- 'n Beroemde persoon, hoofsaaklik gebruik vir vermaaklikheidspersone.
- 'n Persoon wat besonder goed in iets is.
Vertalings: ster | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ster.