Gaan na inhoud

spreekwoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  spreekwoord     spreekwoorde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  spreekwoordjie     spreekwoordjies  
spreek•woord
'n Groep woorde wat se betekenis saam met die betekenisse van elk van die afsonderlike woorde verskil, maar wat deur die meeste mense verstaan word.
spreekwoordelik, spreekwoordeboek

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels proverb(en), saying(en)
Nederlands spreekwoord(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor spreekwoord.