sing
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | sing |
Verlede Tyd | ek | het gesing |
-
(lêer)
- Klanke volgens 'n wysie maak; musikale note met die stembande voortbring.
- Sy sing elke Saterdag in die koor.
Vertalings: sing | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | sing |
Verlede Tyd | ek | het gesing |
(lêer) |
Vertalings: sing | |||
---|---|---|---|