Gaan na inhoud

serium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  serium     —  
   
(lêer)
Vernoem na die planetoïde Ceres.
se•ri•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ce en atoomgetal 58.
Serium is die mees algemene element van die lantanoiede en ook die eerste wat in suiwere vorm vervaardig is.

    Vertalings

  Vertalings:    serium
Engels: cerium(en)
Esperanto: cerio(eo)
Nederlands: cerium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor serium.