Gaan na inhoud

ryk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ryk     ryke  
  1. Heerskappy; oppergesag; regering; staat of nasie onder 'n vors of heerser.
  2. (biologie) 'n Takson wat uit een of meer stamme bestaan en deel van 'n domein uitmaak.
  1. In Europa het die Heilige Romeinse Ryk met die keiser as Godgegewe heerser as universele monargie bestaan.
  2. Biologie onderskei tussen verskeie koninkryke, waaronder die plante- en diereryk.
  1. staat, regering

    Vertalings

  Vertalings:    ryk
Engels: realm(en), nation(en)
Nederlands: rijk(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   ryk     ryke        
Vergrotend   ryker      
Oortreffend   rykste  
  1. Baie geld en besittings hê.
  2. Oorvloedig; vermoënd.
  3. Uitgebreid, veelomvattend.
Die man het geld soos bossies, hy is skatryk!

    Antonieme

arm

    Vertalings

  Vertalings:    ryk
Engels: rich(en), wealthy(en), copious(en)
Nederlands: rijk(nl)

{{vert-onder}

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ryk.