Gaan na inhoud

ruk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ruk     rukke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rukkie     rukkies  
ruk
  1. 'n Vinnige beweging maak.
  2. 'n Periode sonder onderbreking.
  1. Die wind gee 'n ruk na links.
  2. Hy is dood nadat sy gesondheid ’n ruk lank agteruitgegaan het.

    Vertalings

  Vertalings:    ruk
Engels: while(en)
Nederlands: ruk(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  ruk 
Verlede Tyd  ek   het geruk        
  1. 'n Skielike beweging maak.
  2. 'n Persoon met slegte nuus skok.
  1. Hy ruk sy pistool uit en rig dit op die inbrekers. Sy ruk soos sy skrik.
  2. Die nuus van haar pa se dood ruk haar.
«Iemand in die bek ruk
Iemand berispe.
«Jy ruk my sak.»
Jy laat my te veel betaal.
«Hy ruk die woorde uit verband uit.»
'n Doelbewuste verkeerde vertolking aan woorde gee.

    Vertalings

  Vertalings:    ruk
Engels: pull(en)
Nederlands: rukken(nl)