pou
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pou | poue |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
poutjie | poutjies |
- پَوْ , meervoud: پَوِّی
- (voëls) Pronkvoël van die geslag Pavo van die fisantefamilie, met pragtig gekleurde stervere.
- Poue is bekend vir die mannetjies se uitspattige stertvere, wat vertoon word wanneer hulle vlerk sleep.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pou.