Gaan na inhoud

pinkie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Pinkie.
Enkelvoud Meervoud
  pinkie     pinkies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pinkietjie     pinkietjies  
pin•kie
(anatomie) Die vyfde, laaste en kleinste vinger, wat langs die ringvinger lê.
Die arme dingetjie is so groot soos my pinkie.

    Holonieme

hand
vinger
«Gee hom 'n pinkie, dan vat hy die hele hand.»
Mense eien hulself graag meer toe as wat hulle toekom.
«Iemand om jou pinkie draai.»
Iemand manipuleer soos jy wil.
«Meer verstand in sy pinkie hê as 'n ander in sy hele lyf.»
Baie slimmer wees.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: little finger(en), pinky(en)
Nederlands: pink(nl)