perdry
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ry perd |
(in bysin) | ... dat ek | perdry |
Verlede Tyd | ek | het perdgery |
- perd•ry
- Op die rug van 'n perd voortbeweeg.
- Voordat mens begin perdry, saal jy eers die perd op.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor perdry.