perde
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
perd | perde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
perdjie | perdjies |
- IPA: [ˈpɛːrə] ([ˈpɛːrdə] is letteruitspraak)
- per•de
- پَِرْدِی
- pèrde, pèrre
- «As die perde horings kry»
- Nooit; Onmoontlik.
- «Trou is nie perdekoop nie»
- Trou is ’n ernstige saak.
Vertalings: perde | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor perde.