pan
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pan | panne |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
pannetjie | pannetjies |
- (kookkuns) Ronde voorwerp met 'n steel wat in die kombuis gebruik word om kos gaar te maak.
- (geologie) 'n Induiking in die landskap waar opgaring van oppervlaktewater plaasvind; 'n klein meertjie.
- Haal die pan uit, ek wil spek en eiers vir ontbyt maak.
- Die diere drink soggens by die boonste pan water.
- 2. vleiland
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|
(sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
pan m | — | panes | — |
- IPA: Standaardtaal tot 1957: [pan], meervoud: [ˈpanes]
- Noord- en Sentraal-Spaans: [pan], meervoud: [ˈpanes]
- Karibies: [pãŋ], meervoud: [ˈpaneh]
- Silwerrivier-Spaans: [pan], meervoud: [ˈpaneh]