orkaan
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
orkaan | orkane |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
orkaantjie | orkaantjies |
- or•kaan
- Rodepoort is in 1949 deur 'n geweldige orkaan getref wat baie mense dakloos gelaat en geweldige materiële skade aangerig het.
- Dit lyk of 'n orkaan jou kamer getref het.
- «'n Orkaan in 'n mishoop»
- 'n Groot gedoente oor niks.
Vertalings: orkaan | |||
---|---|---|---|