Gaan na inhoud

orgidee

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  orgidee     orgideë  
or•gi•dee
(plantkunde) 'n Plant wat tot die familie op Wikispecies Orchidaceae behoort
Daar is talle orgideë in die wêreld en heelparty van hulle is bekend vanweë hul pragtige blomme.

    Vertalings

  Vertalings:   
Malgassies: fitsotsoka(mg)
Nederlands: orchidee(nl)
Russies: орхидея(ru) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor orgidee.