Gaan na inhoud

oplig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lig op   
(in bysin)   ... dat ek  oplig 
Verlede Tyd  ek   het opgelig        
op•lig
Hoër lig; in die lug stoot.
Kan jy die sak oplig en op die tafel sit?

    Sinonieme

optel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lift up(en)
Nederlands: oplichten(nl)