Gaan na inhoud

oomblik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  oomblik     oomblikke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  oomblikkie     oomblikkies  
   
(lêer)
oom•blik
  1. 'n Baie kort tydjie; korte duur.
  2. 'n Moment; 'n bepaald tydstip.
  1. Wag net 'n oomblik, ek sal u nou help.
  2. Op daardie oomblik spring die kaper voor ons kar in.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: moment(en)
Nederlands: ogenblik(nl)