olifant
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
olifant | olifante |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
olifantjie | olifantjies |
- اُوَلِیفَنْتْ , meervoud: اُوَلِیفَنْتِی
- ólifant, meervoud: ólifante
- (soogdiere) Groot, plantetende soogdier van Afrika (Loxodonta africana) en Asië (Elephas maximus) met 'n slurp en lang slagtande.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor olifant.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | olifant | olifanten |
Verouderde vorme | ||
Genitief | olifants | olifanten |
Datief | olifant | olifanten |
- IPA:
- Nederlands: [ˈoːlifɑnt, ˈoʊ̯lifɑnt], meervoud: [ˈoːlifɑntə(n), ˈoʊ̯lifɑntə(n)]
- Belgies: [ˈoə̯liˑfɑnt], meervoud: [ˈoə̯liˑfɑntə(n)]