oes
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
oes | oeste |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
oesie | oesies |
- (landbou) Ryp gewasse van die land afhaal; insameling van vrugte en gesaaides.
- (figuurlik) Opbrengs behaal met; die wins van arbeid.
- Die oes is in volle swang. Die planeet Ceres se naam is afgelei van die Romeinse godin van groeiende plante, die oes en moederlike liefde.
- Die oes is besonder ryk die jaar.
Vertalings: oes | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | oes |
Verlede Tyd | ek | het geoes |
- Ons is besig om koring te oes. Die landbou-aktiwiteite is geleidelik uitgebou, en reeds in 1659 is die eerste wyndruiwe geoes.
- Sy pragtige solo oes 'n luide applous.
- «Op iemand se stoppels oes.»
- Vry na 'n meisie wat deur iemand anders afgesê is.
- «Wie wind saai, sal storm oes.»
- Wie kwaad stig, kry dit dikwels dubbel terug. Wie oproer verwek, word die slagoffer daarvan.
Vertalings: oes | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | oes | oes | ||
Vergrotend | oeser | |||
Oortreffend | oesste |
- Wat sleg lyk of voel; onaangenaam of sleg.
- Wat 'n oes mens!
Vertalings: oes | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
oes |
- Wat sleg lyk of voel.
- Sy lyk maar oes, ek wonder wat fout is?
Vertalings: oes | |||
---|---|---|---|