Gaan na inhoud

nobelium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nobelium     —  
Genoem na die Sweedse chemikus Alfred Bernhard Nobel.
no•be•li•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool No en atoomgetal 102.
Min is bekend oor nobelium en slegs klein hoeveelhede is ooit vervaardig.

    Vertalings

  Vertalings:    nobelium
Engels: nobelium(en)
Esperanto: nobelio(eo)
Nederlands: nobelium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor nobelium.