Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- (biologie) Tuiste van 'n dier (soos 'n voël, insek of ander klein diertjies).
- (figuurlik) Skuilplek van rowers; plek waar ongure karakters uithang en onwettige bedrywighede plaasvind.
- (figuurlik) Plek wat baie vuil en deurmekaar is.
- Dié kuiken en sy hele nes het ná 'n storm uit die boom geval.
- Die polisie is ingestuur om die misdadigers se nes op te ruim.
- Jou kamer lyk soos 'n nes, maak dit onmiddellik aan die kant.
- Soos; net soos iets anders.
- Sodra; na iets gebeur het.
- Nes jy, is ek klaar met skool. Fjodor is nes sy pa ’n vroom man en is die eerste Russiese tsaar wat Westerse klere dra.
- Jy moet skiet nes hy omdraai.
- Sametrekking van "net as". Vergelyk ook "soos" (van "so as").