Gaan na inhoud

massaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
  • Van Latyn massālis, afleiding van massa met die agtervoegsel -ālis. Sedert 1839 in Nederlands bekend. [1]
  • Wat een geheel vorm
  • Geweldig
  • Wat in massa geskied: massale goederevervoer
  • Die piramiedes van Egipte is massale bousels.

    Sinonieme

massief, groots, totale aanslag

massale