lewe
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lewe | lewes |
- le•we
- Die voortbestaan van 'n organisme; bestaan; asemhaal; groei; toestand van nie dood wees nie.
- Die lewe op aarde moes tydens die ystyd heel anders daar uitgesien het as nou.
Vertalings: lewe | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lewe |
Verlede Tyd | ek | het gelewe |
Teenwoordige deelwoord | lewende |
- Die deurmaak van die lewe.
- Sy lewe al drie jaar langer as verwag met die siekte.
- Ons sal lank lewe!
Vertalings: lewe | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lewe.