koste
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
koste | koste |
- kos•te
- Die prys; hoeveelheid geld, tyd, ens. wat benodig of gebruik word.
- Nadeel; skade; negatiewe verlies wat plaasvind of moet plaasvind.
- Ons sal die koste moet sny om bankrotskap te vermy.
- As jy die hele tyd oefen, is die koste 'n gebrek aan vrye tyd.
Vertalings: koste | |||
---|---|---|---|