kom
Voorkoms
Sien ook ком
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kom |
Verlede Tyd | ek | het gekom |
- Beweeg van 'n posisie verder weg tot nader aan die spreker.
- Aanbreek; begin; gebeur; verskyn; arriveer; toestand bereik.
- Kom hier.
- Ons dag sal kom.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kom | komme |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kommetjie | kommetjies |
- 'n Houer; koppie/bakkie sonder 'n oor; eetgerei, dieper as 'n bord.
- Laagte; vallei; vlak holte in die aardoppervlak.
- Hier is vir jou kommetjie sop.
- Die skape wei by die windpomp onder in die kom.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|