ken
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ken | kenne |
Beeldboek | |
---|---|
|
- ken
- (anatomie) Die onderste punt van die kaak
- Man balanseer yslike kind op 'n stoel op sy ken![1]
- verouderd: kin
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ken |
Verlede Tyd | ek | het geken |
- In staat wees om te sê wat iets is.
- 'n Persoon kan identifiseer