inlig
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lig in |
(in bysin) | ... dat ek | inlig |
Verlede Tyd | ek | het ingelig |
- in•lig
- Met bepaalde feite of omstandighede bekend maak.
- Die departement het die komitee ingelig daar was vyf van Ajay Gupta se familielede wat as 'n groep aansoek gedoen het.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|