Gaan na inhoud

hoog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hoog     hoë     hoogs    
Vergrotend   hoër     hoërs  
Oortreffend   hoogste  
  1. Iets wat ver na bo strek (lank) of ver bo die grond af is.
  2. Die afstand tussen die bo- en die onderkant.
  3. Bo die normale; groot.
1. Die berg is hoog.
1. Bêre die blik met koekies bo-op iets hoogs.[1]
2. Die woonstel is 5 verdiepings hoog.
3. Haar IK is hoog.
3. Reinheid is nie net iets hoërs nie: dit is 'n kategorie op sy eie.[2]

    Antonieme

laag

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: high(en), tall(en)
Nederlands: hoog(nl)
  1. mansondergrense
  2. Waarheen is jy op pad? (eBoek):Francis Chan, Eugene Peterson, Bill Hybels, Christelike Uitgewersmpy, 2015 ISBN 1-4316-1423-8, 9781431614233


Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   hoog  
Verboë   hoge  
Partitief   hoogs    
Vergrotend
Onverboë   hoger  
Verboë   hogere  
Partitief   hogers  
Oortreffend
Onverboë   hoogst  
Verboë   hoogste  
Bywoord
Oortreffend   het hoogst(e)  
Hulp:IPA: [ɦoχ]
   
(lêer)
Hoog