Gaan na inhoud

haat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  haat     —  
haat
Diep afkeer; 'n sterk gevoel van afsku en vyandskap.
Emosionele ondervindings wat as aangenaam waargeneem word, soos liefde, bewondering of vreugde, staan teenoor dié wat as onaangenaam ervaar word, soos haat, afguns of verdriet.

    Antonieme

liefde

    Vertalings

  Vertalings:    haat
Engels: hate(en)
Nederlands: haat(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  haat 
Verlede Tyd  ek   het gehaat    
Teenwoordige deelwoord hatende     
Kwade gevoelens jeens iets of iemand koester.
Ek haat jou.

    Vertalings

  Vertalings:    haat
Engels: hate(en)
Nederlands: haten(nl)