Gaan na inhoud

grot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Grot.
Enkelvoud Meervoud
  grot     grotte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  grotjie     grotjies  
'n Natuurlik gevormde onderaardse ruimte; spelonk.
Die tempo waarin stalagmiete en stalaktiete groei, verskil van grot tot grot.

    Vertalings

  Vertalings:   
Deens: grotte(da) g
Engels: cave(en)
Frans: grotte(fr) v
Hindi: दरी(hi) v
Italiaans: grotta(en) v
Nederlands: grot(nl) v/m
Russies: пещера(ru) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor grot.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord grot v/m grotten 
Verkleinwoord grotje grotjes
Hulp:IPA: [ɣrɔt]
   
(lêer)
Grot; onderaardse ruimte