groei
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
groei | — |
- Proses waardeur iets groter word; tot volwassenheid kom.
- In graad of mate toeneem.
- Hoe kry jy jou mielies so mooi aan die groei?
- Die ekonomiese groei het almal verbaas.
- «Nie gras onder jou voete laat groei nie.»
- Dadelik; sonder om te wag.
- «Uit jou klere groei.»
- Vinnig groei en jou klere is reeds te klein.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | groei |
(in bysin) | ... dat ek | groeiende |
Verlede Tyd | ek | het gegroei |
- Groter word; opskiet.
- Die ekonomie het die laatste tyd weer 'n bietjie gegroei.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor groei.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | groei m |
- Hulp:IPA: [ɣruɪ̭]
-
(lêer)
- «Die economische groei van 3,8% verbaasde zelfs de optimisten.»
- Dié ekonomiese groei van 3,8% het selfs die optimiste verbaas.
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van groeien
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van groeien
- gebiedende wys van groeien
- 1.: Ik groei.
- 2.: Groei je?
- 3.: Groei!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Skeibare werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands