Gaan na inhoud

gesoek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoord soek
Werkwoordelik gesoek
Naamwoordelik gesoek, gesoekte
gesog, gesogte  
Negatief ongesog, ongesogte
Werkwoordelike verlede deelwoord
1. vorm die verlede tyd van soek
2. vorm die lydende vorm van soek
Naamwoordelike verlede deelwoord
3. Bywoordelik: deur te soek
1. Hy het 'n hotel gesoek
2. Vermiste vrou word gesoek.
3. Ek is moeg gesoek.[1]
  1. Die Boodskap (eBoek): Die Bybel in hedendaagse Afrikaans Jan van der Watt, Stephan Joubert Christelike Uitgewersmpy, 2002 ISBN 143161114X, ISBN 9781431611140