Gaan na inhoud

gelei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lei 
Verlede Tyd  ek   het gelei        
Verlede deelwoord van lei.
Hy het die skape na die water gelei.
Ons het 'n rustige lewe gelei.
Die dominee het sy gemeente gelei.
Die swak ekonomie het tot werkloosheid gelei.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lead(en)
Nederlands: geleid(nl)


Enkelvoud Meervoud
  gelei v/m     geleien    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  geleitje     geleitjes  
Hulp:IPA: [ʑə.ˈlɛɪ̭]

, [ʒə.ˈlɛɪ̭]

   
(lêer)
ge•lei
(voeding), Jellie, gel