Gaan na inhoud

faktor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  faktor     faktore  
   
(lêer)
fak•tor
  1. 'n Medewerkende oorsaak; katalisator; omstandigheid wat 'n saak beïnvloed.
  2. 'n Getal in 'n vermenigvuldiging.
  1. Die teenwoordigheid van steenkool was 'n belangrike faktor vir die ontwikkeling van die kragsentrale.
  2. Die faktore van 10 is: 1; 2; 5; 10, m.a.w getalle wat sonder 'n res by 10 kan indeel.

    Vertalings

  Vertalings:    faktor
Engels: factor(en)
Nederlands: factor(nl)