Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- ei•ens
- Partitiewe vorm van eie.
- Maar ons besef altyd weer by sommige dinge dat die Kaapse samelewing nietemin iets eiens, iets aparts, iets individueels in sy eie aard openbaar. [1]
- [...] om te bepaal of daar iets eiens in die styl van 'n bepaalde spreker of skrywer is.[2]
- ↑ Tydskrif vir volkskunde en volkstaal, Volumes 11-13 Genootschap vir Afrikaanse Volkskunde., 1954
- ↑ Oor die Afrikaanse sintaksis
Jacobus Johannes Le Roux Swets & Zeitlinger, 1923