Gaan na inhoud

dieretuin

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Avarium in Pretoriase dieretuin
Enkelvoud Meervoud
  dieretuin     dieretuine  
dier-e-tuin
   
(lêer)
die•re•tuin
'n Plek waar 'n verskeidenheid van diere aangehou word om hulle te kan besigtig
  1. Die grootste knaagdier ter wêreld sal vandeesweek weer by die Pretoriase dieretuin te siene wees nadat hulle langer as 20 jaar nie in Suid-Afrika woonagtig was nie.[1]


    Vertalings

  Vertalings:    dieretuin
Engels: zoo(en)
Nederlands: dierentuin(nl) m, diergaarde(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dieretuin.