Gaan na inhoud

brander

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Brander.
[2] 'n Bunsenbrander.
Enkelvoud Meervoud
  brander     branders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  brandertjie     brandertjies  
   
(lêer)
bran•der
  1. 'n Golf (tipies ter see) wat gebreek het.
  2. Metaal kop wat verbranding beheer en die vlam vorm gee (soos by gas- of spirituslampe).
  1. Die boot se skipper is deur 'n brander oorboord geslaan.
  2. Die brander geen nie 'n egalige vlam nie.
branderplank

    Vertalings

  Vertalings:    brander
Engels: breaker(en)
Nederlands: brander(nl)