blouaap
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
blouaap | blouape |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
blouapie | blouapies |
-
(lêer)
- blou•aap
- (soogdiere) Chlorocebus pygerythrus 'n Aap van gemiddelde grootte wat Oostelik en Suidelik Afrika voorkom.
- Blouapies woon in nou-verweefde sosiale groepe saam.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blouaap.