Gaan na inhoud

bladsy

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bladsy met handgeskrewe teks.
Enkelvoud Meervoud
  bladsy     bladsye    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bladsytjie     bladsytjies  
Hulp:IPA: [ˈblɑ.tsəɪ̯]
   
(lêer)
  1. Een van die gedrukte of geskrewe kante van 'n vel papier.
  2. Inhoud van so 'n bladsy in elektroniese media.
  1. Slaan julle boeke by bladsy 100 oop.
  2. Op die Wikiwoordeboek verteenwoordig 'n bladsy 'n woordinskrywing.

    Vertalings

  Vertalings:    bladsy
Duits: Seite(de) v
Engels: page(en)
Frans: page(fr) v
Italiaans: pagina(it) v
Katalaans: página(ca) v
Nederlands: bladzijde(nl) v
Papiaments: página
Portugees: página(pt) v
Russies: страница(ru)
Spaans: página(es) v
Yslands: grein(is)