blaar
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
blaar | blare |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
blaartjie | blaartjies |
- Hulp:IPA: [blɒːr]
-
(lêer)
- بْلارْ , meervoud: بْلارِی
- blaar, meervoud: bláde, bláre
- Een van die breë, plat gewoonlik groen onderdele van 'n plant.
- (Deftig:) blad; (al die blare saam:) loof, gebladerte
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
blaar | blare |
- Blaasagtige opswelling in die menslike en dierlike liggaam, wat met vog gevul is.
Vertalings: blaar | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blaar.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | blaar v | blaren |
Verkleinwoord | blaartje, (Vlaams:) blaarke |
blaartjes, (Vlaams:) blaarkes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | blaar | blaren |
Datief | blaar | blaren |
- IPA:
- Nederlands: [blaːr], meervoud: [ˈblaːrə(n)]
- Belgies: [blaːʀ], meervoud: [ˈblaːʀə(n)]
- Blaar, 'n blaasagtige opswelling.