Gaan na inhoud

beton

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Beton
Enkelvoud Meervoud
  beton      
   
(lêer)
be•ton
(boukunde) Boumateriaal wat as 'n werkbare plastiese mengsel uit water, gruis, sand en sement aangemaak word en deur 'n chemiese reaksie van sement en water verhard.
  1. Verdere ondersoek wat gedurende die jaar uitgevoer is, het aangetoon dat die verband tussen ultrasoniese impulssnelheid en die druksterkte van beton nie onafhanklik is van ouderdom en water-sementverhouding van die beton nie. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: concrete(en)
Frans: béton(fr) m
Indonesies: beton(id)
Nederlands: beton(nl) o
Papiaments: beton

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor beton.
  1. Annual report - South African Council for Scientific and Industrial Research: Jarverslag - Suid-Afrikaanse Wetenskaplike en Nywerheid navorsingsraad. South African Council for Scientific and Industrial Research The Council., 1957


Nie-emfaties
Enkelvoud Meervoud
  beton   —
(boukunde) Beton


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord beton o
Hulp:IPA: [bə.ˈtɔn]
   
(lêer)
be•ton
(boukunde) Beton


Sjabloon:-pap-s.nw-

(boukunde) Beton