arm
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
arm | arms |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
armpie | armpies |
- arm
- (anatomie) Een van die boonste ledemate van 'n mens, wat van die skouer tot by die hand strek.
- Iets wat daaraan herinner, soos die arm van 'n stoel.
- Hy swaai sy arm om die polisie se aandag te trek.
- Moenie jou kougom onder die stoel se arm plak nie!
- Hy kla met 'n wit brood onder die arm (kla onnodig).
- Iemand onder die arm neem (ondersteuning bied).
Vertalings: arm | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | arm | arme | armes | |
Vergrotend | armer | |||
Oortreffend | armste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | brandarm |
- Niks of byna niks besit nie; behoeftig wees.
- Ellendig; beklaenswaardig.
- Swak bedeeld; met min of geen hulpmiddele.
- Die skool is in die arm deel van die stad geleë.
- Sy het die arme hond in 'n stikhete kar agtergelaat.
- Die plant groei besonder goed in die arm grond.
- Kinders is die arm man se rykdom (arm mense het soms baie kinders).
Vertalings: arm | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor arm.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | arm | arms |
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | arm |
he, she, it | arms | |
Verlede Tyd | armed | |
Verlede Deelwoord | armed | |
Teenwoordige Deelwoord | arming | |
Verdere vervoegings: arm (vervoeging) |