Gaan na inhoud

almal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voornaamwoord
almal
Al die mense saam; alle mense; al die dinge saam.
Dit is egter nie goeie nuus vir almal nie.

    Eienskappe

Onbepaald voornaamwoord
algar

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: everybody(en)
Nederlands: iedereen(nl), allemaal(nl)