Gaan na inhoud

afskakel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skakel af   
(in bysin)   ... dat ek  afskakel 
Verlede Tyd  ek   het afgeskakel        
   
(lêer)
af•ska•kel
Deur skakeling afsit; verbinding verbreek; buite werking stel; deaktiveer.
As die grond nat is kan jy die sprinkelstelsel afskakel.

    Sinonieme

deaktiveer

    Antonieme

aanskakel

    Vertalings

  Vertalings:    afskakel
Engels: switch off(en), turn off(en), disable(en)
Nederlands: uitzetten(nl)